Lyfpolisie!
Oct 16, 2020
1 minute
− Melusi se #everydayzulu deur Melusi Tshabalala
Hierdie uitgawe se Zoeloe-woord is umzimba. Umzimba is ’n liggaam.
Dié tyd van die jaar is gewoonlik ’n nagmerrie, met mense wat ons druk (meervoud) te werk. Al was Covid-19 en die inperking aaklig, is ons daarom tog dankbaar vir die blaaskans van mense wat ons laat sleg voel omdat ons nie aan ’n somer- werk nie. Ons almal moet nou ’n inperking- hê, en ons sal dit met trots dra. Sê saam met my: “EK IS MAL OOR MY INPERKING-. JA, JA, EK IS.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days