Trump is reg én verkeerd oor Covid
Oct 25, 2020
3 minutes
Die Republikeine het ’n voordeel in 3 November se verkiesing: Hulle het twee kandidate; die Demokrate ’n futlose één.
In die Republikeine se hoek veg twee Donald Trumps.
Die een het in 29 September se onpresidensiële debat soos ’n Afrikadespoot geweier om te bevestig hy sal die uitslae van die verkiesing aanvaar, gelieg oor kiesbedrog, en die gesprek so beduiwel dat besluitelose kiesers Trump agterna beskryf het as “mal”, ’n “boelie”, “chaoties” en “on-Amerikaans”.
Dit was walglik. Wie op aarde kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days