Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Op 16 Oktober het die twee vermeende moordenaars van mnr. Brendin Horner van Paul Rouxgesing. Mnr. Nakana Masoka, nasionale sekretaris-generaal van Afasa en ’n boer van Kroonstad, het gesê Afasa het ook met min. Bheki Cele en die premier van die Vrystaat vergader en aan hulle gesê dat Suid-Afrikaanse boere voel hulle is op hul eie. Masoka het self vanjaar onder veediefstal deurgeloop en baie swak optrede deur die polisie ervaar. “So, minister Cele, maak seker dat jou polisielede hul werk doen en nie deel word van die sindikate wat ons besteel nie. Ek nooi al die boere, wit en swart, dat ons nie meer toelaat dat die politici ons verdeel en van ons speelgoed maak nie. Die regering moet ’n omgewing skep waarin boere kan werk. Hou op om ons te verdeel.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related