BRIEWE
BESKERM DIE LANDBOU SE LEWENSAAR
Die artikel “Sterk vrugte-uitvoer: Kry die hawens reg” (L BW , 1 Oktober 2020) het betrekking. Dit beklemtoon weer die regering se onvermoë om feitlik enige entiteit reg te bestuur.
Die ergste verval in die verskepingsproses het, soos met omtrent alles wat in Suid-Afrika verkeerd gegaan het, tydens oudpres. Jacob Zuma se wagbeurt plaasgevind, hoewel hy niks daarvan kan onthou nie. Sedertdien het natuurlik heelwat gebeur wat sy aandag geverg het.
Doeltreffende verskeping is veral vir die landbou uiters belangrik, want ’n groot persentasie kommersiële boere is van uitvoer afhanklik. En tans, met die ekonomie wat nie ver van sy laaste stuiptrekkings af is nie, is die landbou ’n verdiener van noodsaaklike buitelandse valuta.
Dit is dus
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days