Landbouweekblad

Dit gons oor die graanmark

MANIE het oor die jare al geleer dat daar van tyd tot tyd beskuldigings en gerugte oor die werking van Safex en die graanmarkte is wat dan telkemale ná ’n ruk weer oorwaai en tot ruste kom.

Daarom is dit geen verrassing nie dat daar nou opnuut gerugte is van beweerde markmanipulering en bedrog met silosertifikate. Daar word druk bespiegel in die geledere van die Basis-Diff-groep wat hom ook beywer om ’n alternatief vir die liggingsdifferensiaal te vind. Dié groep onder leiding van Janes Barnard en Stephen Kruger sê in April en Mei was daar chaos in die graanbedryf toe ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo