Landbouweekblad

RAMAPHOSA WIL WERK SKEP MET NUWE PLAN

WERKSKEPPING is die middelpunt van die ekonomiese rekonstruksie-en-herstelplan wat pres. Cyril Ramaphosa in die parlement aangekondig het. Daarmee saam beklemtoon dit drie voorrangsake om ekonomiese groei aan te vuur – die bou van infrastruktuur, die uitbreiding van kragopwekkingsvermoëns en nywerheidsontwikkeling.

Die staat het vroeër vanjaar reeds R100 miljard oor die volgende drie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo