Landbouweekblad

Vooruitsigte gunstig vir nuwe somerseisoen

Die landboubedryf beleef tans baie opgekropte frustrasie rondom ’n korrupte en lui regerende party en ’n polisiediens wat nie sy basiese taak kan uitvoer nie.

Misdaad en diefstal in baie gebiede is ’n daaglikse werklikheid vir boere en ander landsburgers.

Die landbou is sekerlik die sektor wat die beste deur die grendeltyd gevaar het. Ander sektore het ernstige ekonomiese en geldelike verliese gely. Dit gaan daardie sektore jare kos om te herstel.

Die grendeltyd het hernude waardering in sekere kringe geskep vir die waarde van die landbou as voorsiener van bekostigbare voedsel. Die probleme in die boerderyomgewing neem egter toe en dit is ’n mite om te dink dat mense boer vir die lekkerte daarvan. Dit is ’n gesofistikeerde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo