Landbouweekblad

Maak seker jou toekoms is blink ná Covid-19

Hoe jy op die huidige Covid-19-krisis reageer, gaan bepaal of jy suksesvol is of misluk.

Só het dr. Morné Mostert, direkteur van die instituut vir toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch, op die aanlyn Wes-Kaapse Jongboerkongres gesê.

Terwyl baie ondernemings in ’n mate gevries was terwyl mense die virus probeer vermy het, begin daardie ondernemings nou stadig ontdooi.

“Baie mense sal sê jy het veerkragtigheid () nodig om terug te bons ná ’n tyd soos dié. Ons het ernstig daaroor gaan nadink, en ja, dit ís ’n belangrike vaardigheid, maar dit is nie noodwendig die moeite werd om terug te bons na dít wat aangegaan het voor die krisis die wêreld getref het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related