Landbouweekblad

‘Ons moes al 15 jaar gelede nuut begin dink het’

In April vanjaar het mnr. Eben Sadie van The Sadie Family Wines bestekopname geneem van twintig jaar se wynproduksie in die Swartland.

“Ons het twintig oesjare van dieselfde wyn, wat min of meer op dieselfde manier gemaak is buiten vir een of twee aanpassings in produksie, geproe. In ’n neutedop, ons het besef ons sukkel vandag om dieselfde pH-waardes en sure te kry in wyne met 13%-alkohol as wat ons twintig jaar gelede teen alkoholvlakke van 14,5% en 15% gekry het. Die groot kwessie in die Swartland is wat ek die pH-meltdown noem.”

Die gevaarligte flikker, sê hy.

“ ’n Aantal van die kultivars waarmee ons al twintig jaar lank boer en wat ons voorheen in die kelder kon kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo