Skep die kleinhandel té veel room?
Oct 23, 2020
2 minutes
LIZA BOHLMANN
FOTO: LIZA BOHLMANN
Melkproduksiesyfers lyk goed op dreef om aan vanjaar se geprojekteerde volumes te voldoen. Tog hou produsentepryse glad nie by met suiwelprodukte se kleinhandelpryse nie. Boon-op vorm produksiekoste en veral voerkoste deel van die kosteknyptang wat melkprodusente van albei kante af voos druk.
“Die jongste statistieke rakende die produksieprysindekse (PPI) van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days