Beskerm jou melkkudde teen dié siektes
Oct 23, 2020
3 minutes
LIZA BOHLMANN
FOTO: DR. JAN DU PREEZ
Dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouer veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), waarsku in dié organisasie se maandelikse verslag teen die siektes en parasiete wat tipies in die somer skade veroorsaak.
“Die warmer maande en reëntyd in die somerreëngebiede lê voor. Sulke toestande is ideaal vir parasiete. Nou is die tyd om te beplan, in te ent en biosekerheid toe te pas. Een verkeerde besluit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days