Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

Spek-en-kaasburger met jalapeño’s

Beesvleiskoekies

■ 500 g beesmaalvleis
■ 250 ml vars witbroodkrummels
■ ’n Halwe ui, gerasper
■ 3 knoffelhuisies, fyngekap
■ 125 ml gekapte vars pietersielie
■ 1 eier
■ 30 ml worcestersous
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
■ 6 dik snye cheddarkaas
■ 6 stukke geroosterde bladspek
■ 6 hamburgerrolletjies
■ Botter, vir smeer
■ 30 ml suurroom of knoffelmayonnaise
■ ’n Hand vol slaaiblare
■ ’n Paar stukkies dun gesnyde jalapeñorissies

Meng al die bestanddele vir die vleiskoekies goed saam en verdeel in 6 ewe groot porsies. Vorm frikkadelle en druk elkeen redelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related