TV Plus Afrikaans

DítKyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer wat die somergevoel kry.

Ek kyk nou: Die drama Ratched, seisoen 1 (2020) op Netflix.

My mening oor die reeks: Ek het Bollywood-vlakke van melodrama verwag en was nie teleurgesteld nie. Ratched is ’n voorvolg uit die 1947-era vir die 1975-fliek One Flew Over The Cuckoo’s Nest, wat oor die wrede psigiatrie-verpleegster Mildred Ratched (Sarah Paulson, verskeie rolle in American Horror Story, 2011-nou) handel. Sy’s sagter in hierdie reeks, maar reeds slinks manipulerend en moorddadig. Die intrige – toegespits op Mildred se pogings om haar ontoerekeningsvatbare broer te bevry – val gou plat en die karakter en motivering wek ’n wie-gee-om-houding. Maar die kostuums (deur die ontwerpers Lou Eyrich en Rebecca Guzzi) en stelle (deur die ontwerper Judy Becker) is asemrowend mooi.

In episode 2 word Mildred getart met die vraag: “Wat gaan jy daaromtrent doen?” Ná ’n oomblik van stilswye antwoord sy: “Ek dink oor al die goed wat ek daaromtrent gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related