Die Tuinier Tydskrif

Plant jou PATIO vol KRUIE

5 wenke vir patiokruie

• Kruie het sonskyn nodig, maar sal in die midsomer beter vaar met oggendson en namiddagskadu, veral basiliekruid.
• Gebruik goeie gehaltepotgrond en meng stadig vrystellende misstof by.
• Dit is dalk nodig om diggeplante gemengde houers daagliks nat te maak in warm weer.
• Voed gesonde, produktiewe plante weekliks met ʼn vloeibare misstof teen halfsterkte.
• Gereelde pluk en snoei stimuleer groei en laat die kruie ook netjies lyk.

Dit is ongewoon om ʼn stoep, patio of dek sonder plante te vind. En daar is kwalik ʼn beter plek om eetware te kweek, veral kruie wat min sorg nodig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is

Related