Somar-skoonheid-SOS
Oct 30, 2020
3 minutes
Deur NTHABISENG MAKHOKHA
MY HARE IS ALTYD BAIE OLIERIG TEEN DIE EINDE VAN DIE DAG
Droë sjampoe is jou vriend. “Spuit die wortels van jou hare en gebruik jou vingerpunte of ’n sagte borsel om die produk te versprei,” sê Barney Martin, ’n haarstilis by Pantene. Nie net absorbeer dit oormatige olie nie; dit skep ook die perfekte deurmekaar somertekstuur.
Ons topkeuses: TRESemmé Instant Refresh Dry Shampoo R86 vir 250 ml en Girlz Only Dry Shampoo R30 vir 200 ml.
MY HARE VOEL DROOG EN BUITE BEHEER
As jy gewoonlik ’n haarbehandeling weekliks gebruik, vermeerder dit tot twee keer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days