Huisgenoot

Seun (12) ontdek dinosourusfossiel

’N 12-jarige seun het ’n opwindende ontdekking gemaak toe hy en sy pa in Alberta, Kanada, gaan stap het.

Nathan Hrushkin en sy pa, Dion, het al verlede jaar klein stukkies van fossiele raakgesien, en Dion het geraai dat dit van ’n rots bo hulle afgeval het. Vanjaar het Nathan besluit om nadere ondersoek in te stel – en toe sien hy beenfossiele by die kant van ’n heuwel uitsteek.

Hulle het die Royal Tyrrell-museum in Alberta laat weet en foto’s van hul ontdekking gestuur saam met die ligging. ’n Groep kenners van die museum het daarheen gegaan en later met uitgrawings begin.

Hulle het tot dusver tussen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related