Huisgenoot

Sarah Paulson

PUNTE

A Almal

D Dwelms

G Geweld

Gr Gruwel

N Naaktheid

O Ouerdiskresie

S Seks

T Taal

V Vooroordeel

IN DIE KOLLIG / REEKSE / MUSIEK / BOEKE / KORTVERHAAL / TV-GIDS / HUISGENOTJIES / BLOKRAAIE

Ons ken Mildred Ratched as die sadistiese verpleegster in Ken Kesey se 1962-boek, , wat in 1975 in ’n fliek omskep is. Nou, wat 20 jaar voor die gebeure in die boek afspeel. Mildred daag op by ’n psigiatriese hospitaal in Kalifornië op soek na werk. Sy lyk na die perfekte kandidaat, maar dié verpleegster is eintlik op ’n donker sending. Sarah se eerste gedagte toe sy die draaiboek gelees het, was: “As ek nie dié rol kry nie, gaan ek ’n vloermoer in die straat gooi,” onthou sy. Sy het die skepper, Ryan Murphy, gebel. Sy het al talle karakters in sy gruwelreeks gespeel. Toe slaan sy die rol in los én kry die kans om vir die eerste keer ’n uitvoerende vervaardiger te wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related