Huisgenoot

Stam

A Almal

D Dwelms

G Geweld

Gr Gruwel

N Naaktheid

O Ouerdiskresie

S Seks

T Taal

V Vooroordeel

FLIEKS / IN DIE KOLLIG / MUSIEK / BOEKE / KORTVERHAAL / TV-GIDS / HUISGENOTJIES / BLOKRAAIE

WAAROOR GAAN DIT?

Die bekroonde akteur en komediant Louw Venter is bekend as Corné en te sien, wat hy self geskryf het. In maak hy sy regisseursdebuut. “ begin wanneer ’n seuntjie (Neil Heyns) in die stad verdwaal. Toe mense hom probeer help, word vier hoofkarakters in die storie ingetrek en eindelik word hulle deel van mekaar se storie,” vertel Louw, wat ook die draaiboek geskryf het. “Die fliek is ’n ernstige drama. Dis rou, emosioneel en skokkend. Die uitstekende spel deur akteurs soos Armand Aucamp en Gideon Lombard slaan jou asem weg.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related Books & Audiobooks