VERONIQUE JEPHTAS
Nov 06, 2020
3 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
’N AKTRISE WORD GEBORE
Veronique het in die Paarl grootgeword. “Toneelspel het saam met my geboorte gekom,” vertel sy. “Ek was een van daai kinders wat nie gehuil het toe sy uitkom nie. Ek was toe al dramaties,” spot sy. “As kind het ek baie gepraat, baie gedans en met die grootste bos krulle rondgeloop.”
Dié oudleerder van die Sekondêre Skool Klein Nederburg op dié Bolandse dorp het ná haar matriekjaar drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer.
Sy het verlede jaar haar tweede graad verwerf
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days