Kuier

BASTA MET RASKLAS?

Die sogenaamde potloodtoets is nog vars in die geheue van baie Suid-Afrikaners wat deur apartheid benadeel is. Daarom het die bedrogklag wat aanhangig gemaak is teen ’n bruin onderwyser wat homself as “African” geklassifiseer het, ou wonde oopgekrap.

Glen Snyman van Oudtshoorn voer lankal ’n veldtog dat enige vorm van rasseklassifikasie in Suid-Afrika afgeskaf word. En toe, einde September vanjaar, word hy skielik ingelig dat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) tugstappe teen hom ingestel het omdat hy glo bedrog gepleeg het.

Dit was omdat hy in 2017 op sy CV aangedui het dat hy “African” is toe hy (onsuksesvol) om die hoofdepos by Fezekile Secondary School op Oudtshoorn aansoek gedoen het. Op die klagstaat is aangevoer dat Glen homself probeer bevoordeel het om op die kortlys te kom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related