Kuier

GROOT IS ÓÓK MOOI

Die plusgrootte-gemeenskap groei by die dag en vroue is uiteindelik besig om hulself onvoorwaardelik lief te hê en te aanvaar. En Melissa Smith (32) van Portland in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte is ’n voorstander wat verskeie organisasies gestig het om hierdie ideaal te bevorder.

Hoewel sy al amper haar hele lewe lank veg vir groter vroue se aanvaarding, moes sy noodgedwonge die besluit neem om ’n gastric bypass-operasie te ondergaan sodat sy gewig kan verloor. Sy weeg tans 153 kg en volgens haar dokters moet sy net 90 kg weeg.

’n Gastric bypass-operasie word dikwels gesien as ’n easy way out. Een wat gedoen word wanneer mense nie die nodige werk wil insit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related