Kuier

HÚLLE IS HELDE

As daar een ding is waaroor almal kan saamstem, is dit dat gesondheidswerkers helde in die voorste linies van die Covid-19-pandemie is. Hoewel hul onbaatsugtige werk nie altyd in die kollig was nie, is hierdie twee pediatriese intensiewesorgeenheidverpleegkundiges (PICU) van die superhelde wat agter die skuifdeure baklei vir elke baba of kind met lewensbedreigende siektetoestande se reg om te lewe.

Terselfdertyd moet hulle ook die bekommerde ouers se gemoedere sus en die steunpilaar wees in emosionele tye. Jo-Anne Applegate (49) en Phumeza Nkasana (31) is albei PICU-verpleegkundiges wat elk hul eie roete gevolg het om vandag as top-verpleegsters in hoogs aangeskrewe hospitale in en rondom Kaapstad te werk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related