Kuier

SKRAPSE KRISMIS

Soos die feestyd se liggies begin skitter en Boney M. weer uit volle bors weerklink in al wat ’n winkelsentrum is, voel die meerderheid Suid-Afrikaners vanjaar nie juis vreeslik jolig nie.

Volgens nuwe navorsing deur Finder.com, ’n webwerf wat wêreldwye finansiële vergelykings doen, beplan 56% van volwasse Suid-Afrikaners (ongeveer 21,5 miljoen mense) om minder op Kersfees te spandeer as verlede jaar.

Dit is natuurlik baie slegte nuus vir kinders wat gewoonlik heeljaar uitsien en lysies maak vir Kersfees. Vir hulle is dit ongetwyfeld “the most wonderful time of the year”.

Dawie Roodt, ’n Efficient Group-ekonoom, gaan selfs so ver om te sê: “Dit gaan die aakligste Kersfees ooit wees, want daar is niks geld nie en daar is nie veel wat ons daaromtrent kan doen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related