Kuier

KLIEK ENKYK

Die nasionale inperking het die land skielik en bitter hard getref. Mense wat gewoonlik minstens agt ure van hul dag by die werk spandeer het, moes noodgedwonge by die huis bly om hulself en hul families te beveilig.

Die skielike verandering in omstandighede het gelei tot die oorverbruik van televisie, radio, stroomdienste en sosiale media. Net om die ure vinniger verby te laat gaan en te sorg vir ’n bietjie ligter vermaak in plaas van die konstante herinnering dat ’n dodelike virus mense uitwis …

Voor Covid-19 het talle mense stroomdienste soos Netflix en Showmax dalk as opsioneel gesien, maar met soveel tyd op verbruikers se hande, het die aanvraag na vermaak-inhoud toegeneem. Hoewel stroomdienste en aanlyn content data

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi