Landbouweekblad

Resessie weens Covid-19 laat meer honger ly

Die gesondheids-enekonomiese krisis in Afrika suid van die Sahara, wat Suid-Afrika en sy buurlande insluit, eis ’n baie hoë tol. Dit gaan jare kos om die verlore ekonomiese aktiwiteit in te haal en werkloosheid en armoede te verminder tot die vlakke van voor die Covid-19-pandemie, waarsku die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) in sy jongste ekonomiese vooruitsig vir die streek.

Terselfdertyd het die Verenigde Nasies se Voedsel- en landbou-organisasie (VLO) in sy jongste ontleding van voedselvoorsiening tot die slotsom gekom dat 45 lande buitelandse voedselhulp nodig het. Altesame 34 van hierdie lande is in Afrika, met verskeie in die streek suid van die Sahara.

Hierdie lande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo