Landbouweekblad

Grensverskuiwend

Neem kennis van die Chamomile-boerdery, wat verlede jaar groente van meer as R1,5 miljoen aan Freshmark – die Shoprite Groep se varsprodukte-afdeling – gelewer het, asook maandeliks 28 000 dosyn eiers aan Nulaid, ’n groot bemarker van vars hoendereiers, lewer.

Maak ook ’n aantekening van High Veg Herbs, wat weekliks 80-150 kg vars kruie en speserye lewer. ’n Deel daarvan gaan na Wool-worths en die res aan U-Cook, ’n maatskappy wat daagliks volledig gebalanseerde etes aan huise aflewer om self voor te berei.

Albei is op die rand van ’n kommersiële deurbraak en is as klein boerderye begin deur opkomende boere wat ’n droom en visie gehad het.

In 2003 het mnr. Agmat Brinkhuis ’n lappie grond van 1,6 ha by Philippi op die Kaapse Vlakte gekoop waarop “niks anders as klippe was nie”. Hy, sy vrou, me. Wadea Jappie, en twee seuns, Nabeel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo