Landbouweekblad

‘DOEN DIT SELF’

Die grootste deel van die 57-jarige mnr. Bertie van As se lewe woon en boer hy kilometers van die Buffelsrivier af, waar dit uit die Moordenaarskaroo padlangs kronkel in Laingsburg se rigting.

Hy en sy vrou, Annie, bedryf al sedert die middel 1990’s ’n gemengde boerdery op een van die talle plase met die naam Viskuil langs die Moordenaarskaroopad.

Weens die droogte wat die distrik druk, is daar net sowat 10 skape en bokke op Viskuil. Voorheen het meer vee op ’n naburige huurplaas geloop. Die verskaffing van lusern aan Koup

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree

Related