NUTTIG & NUUT
Nov 06, 2020
3 minutes
JASPER RAATS
BESKERMING
SPESIALE KAMASTE STUIT SLANGBYTE
Min dinge kan ’n uitstappie op ’n somersdag in die veld so bederf soos om ’n slang in die gras te sien. Skielik is ’n mens se senuwees op hol en elke haakdorinkie aan jou kouse voel soos mambatande. Dit is ook nie sonder rede nie, want tot 5 000 mense word jaarliks in Suid-Afrika deur slange gebyt. In die meeste gevalle (84%) word mense aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days