Onstuitbare femme fatale
Nov 13, 2020
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri201119_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/59kipy7u0w89lijf/images/file7JV96PN9.jpg)
Die Vlieënde Springbokkie
Seisoen 2 Woensdae SABC2 (*192) 19:30
Elzabé Zietsman is dol oor haar enigmatiese karakter Pat, die wetenskaplike bleeksiel, wat sy in die komiese reeks Die Vlieënde Springbokkie speel. “Ek sal absoluut niks aan Pat wou verander nie. Ek en Pat het soveel raakpunte, soos haar aweregse denkwyse en haar lus vir die lewe. Al sê Pat sy wil graag doodgaan, jok sy eintlik. Sy is versot op die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days