Ou spoke uit die verlede
Nov 13, 2020
3 minutes
![tvplusafri201119_article_020_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7zfgaqqs5c89lik5/images/file0SWTYR43.jpg)
S es jaar gelede was die hulpafriger Jordan (Theodore Jantjies) en sy vrou en kind in ’n motorongeluk toe Scott Ferreira (Bernard Jacobs), wat onder die invloed van alkohol was, met hul motor gebots het. Jordan het die ongeluk oorleef, maar sy vrou en kind is dood. Nou word die ou wonde weer oopgekrap wanneer Scott, wat aan strafbare manslag skuldig bevind is en tronk toe gestuur is, uit die bloute by Potties opdaag.
“Jordan het onlangs ’n oproep
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days