TV Plus Afrikaans

’n Splinternuwe familie

Die lewe het Bonita (Hildegardt Whites) die afgelope weke ’n paar dwarsklappe gegee. Eers het sy en haar kêrel, Justin (Dann-Jaques Mouton) uitgevind Justin is dalk DeWet (Dirk Stoltz) se biologiese seun, maar DNS-toetse het bewys hulle is nie verwant nie. Dit het Justin laat besef hy wil ’n beter pa wees vir sy eie seun, Luka (nie op die skerm nie), en hy en Bonita het aanvanklik beplan om saam na Ierland te reis sodat hy sy seun kan ontmoet en met hom ’n band kan smee. Maar uiteindelik was dit net Justin wat op die vliegtuig geklim het nadat hy van Bonita afskeid geneem het.

“Dit het Bonita gebreek,” vertel Hildegardt. “Sy was so lief vir hom en sou enigiets doen om hom gelukkig te sien. Sy’t soveel hoop gehad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Ambisie Neem Oor
“Kom ons sê maar net Kanada was nie wat sy gehoop het dit gaan wees nie,” sê die aktrise Kate Roothman oor haar karakter dr. Nicolette Nortje wat uit die bloute weer in Pretoria opdaag en sommer dadelik as locum by die Binneland-kliniek se ongevalle-
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related