TV Plus Afrikaans

’n Ekskêrel met ’n missie

Monique (Robyn Rossouw) het pas ware liefde by haar beste vriend en dansmaat, Anton (Dean Richard Olivier), gevind en nou word dit deur haar ekskêrel, die bose Bompie (Jarrid Geduld), bedreig!

Bompie is die seun van Arendsvlei se grootste bendebaas Desmond Galant (nie op die skerm nie). Bompie het in Junie die aftog geblaas nadat hy die skrik op die lyf gejaag is deur die skurk (Elton Landrew) toe hy en Monique uitgemaak het en Bompie nie wou aanvaar dis verby tussen hulle nie. “Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related