TV Plus Afrikaans

Twee manne wil vlerksleep

Daar is vuurwerk in die lug, want twee van Kaashifa (Jaawahier Petersen) se ekskêrels, Imraan (Marlo Minnaar) en Junaid (Hein Poole) wil met haar versoen! Die sjef by die Oos-Wes-restaurant het probeer vrede maak met haar lewe as enkelloper nadat haar en Imraan se verlowing in September verbreek is omdat Imraan koue voete gekry het. Maar nou is hy terug en maak dit duidelik hy het nog gevoelens vir haar. En net wanneer dit lyk of Kaashi ook weer vir Imraam val, daag Junaid,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related