TV Plus Afrikaans

Liewe, lawwe Elise is terug!

Suster Elise Kruger (Lindi Stander, Melanie in die komediereeks Seepglad, 2017-nou), is dit wraggies waar jy?! Inderdaad ja, maar sy dra nou ’n nuwe gewaad: ’n mediese verteenwoordiger wat innoverende mediese toestelle en medikasie verkoop.

Sy daag in November soos ’n warrelwind by die Binneland-kliniek, haar voormalige werkplek, op, en gaan lekker komiese verligting bring wat broodnodig is met al die drama tans in die hospitaalgange (lees meer op ble. 27 en 47). “Sy (Cindy Swanepoel) teen die mure gaan uitdryf,” vertel Lindie laggend. “Elize het ’n hart van goud, en bedoel altyd goed, maar die manier waarop sy te werk gaan boemerang gewoonlik. Dit lei tot lekker lag.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related