Landbouweekblad

Sojaboonboere behaal doelwitte

Vanjaar se wenners in elke kategorie van DuPont Pioneer se Weeg-en-Wen-opbrengskompetisie vir sojaboonboere het ook deelgeneem aan Graan SA se nasionale hoë opbrengskompetisie.

DuPont Pioneer se finaliste vir die sojaboonafdeling het in dié kategorieë deelgeneem:

■ Onder besproeiing.

■ Die westelike produksiestreek.

■ Die oostelike produksiestreek.

■ Die sentrale produksiestreek.

■ KwaZulu-Nat al.

SOJABONE, KWAZULU-NATAL

Mnr. Clinton Frey boer op die plaas Habanera by Winterton in KwaZulu-Natal. Sy ander plase is Doveton, Prairie en Vaalbank. Frey is ’n tweedegeslagboer en het die boerdery sewe jaar gelede ná sy pa se dood oorgeneem.

Hy het met P64T39R van Pioneer ’n wenopbrengs van 5,12 t/ha behaal. “Hierdie kultivar lewer goeie opbrengste in moeilike toestande,” sê Frey.

Afgesien van die 2 ha waarmee hy die kompetisie gewen het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo