Kuier

GEMAAK VIR MEKAAR

Geeneen van hul nege kinders, negentien kleinkinders en veertien agterkleinkinders het al ooit gehoor dat hulle hul stemme vir mekaar verhef nie. Trouens, hul huis in die Kaap dien as ’n liefdevolle en veilige hawe vir elke liewe een van hulle.

Maar dis nie net familie wat na Dora (93) en Benjamin Freeman (91) opkyk nie. Al was hulle op 25 November vanjaar reeds sewe dekades lank getroud, kom mense steeds vir advies na hulle toe.

Dora kom eerste die sitkamer van hul huis in Scottsville, Kraaifontein, binne vir die onderhoud wat een van hul kinders as ’n anniversary-present vir hulle gereël het. Sy lyk stylvol in ’n roomkleurige uitrusting, bypassende wyerandhoed, pêrels, handsakkie en goue skoene.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related