Kuier

WAT GEE JY?

Die jaar 2020 was voorwaar een wat ’n mens opnuut laat besef het wie en wat belangrik is in jou lewe. Dit is ook ’n jaar wat mense laat stock vat het van presies waar hulle staan met hul medemens. Met net ’n maand oor voor Kersfees is dit ook weer tyd om te besluit vir wie jy ’n geskenkie gaan gee en hierdie jaar, meer as ooit tevore, is dit belangrik om iets betekenisvol te gee.

Daar is ’n gesegde wat lui“time is the most valuable thing a man can spend”, en dié jaar is dit duidelik dat presence (teenwoordigheid) belangriker is as presents (geskenke). Met soveel mense wat hul werk weens die met kenners gaan gesels om te hoor hoe jy vanjaar geskenke kan kies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related