Landbouweekblad

Om die regte teelbul te kies, is ’n wetenskap

Een van die belangrikste stappe in die genetiese verbetering van ’n kudde is die seleksie van die bulle wat in die kudde gebruik gaan word. Die bul het ’n groot impak op die kudde omdat 50% van die kalwers se genetiese kenmerke deur hom beïnvloed word.

Daar is ook ’n groot verskil tussen genetiese verandering en genetiese verbetering. Wanneer daar minimum standaarde vir produksie en reproduksie-eienskappe gestel word, kan die ras geneties verbeter word, maar nie noodwendig geneties verander word nie.

Ter illustrasie kan die veranderings in die Afrikaner-ras gebruik word. Oor ’n tydperk van 30 jaar het die ras se speengewig met 20,4 kg toegeneem, die koeigewig met 8,3 kg gedaal en die tussenkalfperiode het met 19,7 dae korter geword. Het hierdie verskille die Afrikaner-ras

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related