TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

DANS IN JOU TAAL

NUWE SEISOEN!

 Seisoen 5 VIA (*147) 19:00 Episode 1 (realiteit) 2 Desember

Sowat 1 700 inskrywngs is vir die reeks ontvang waaruit 230 deelnemers gekies is, wat video’s moes instuur waarop hulle solodanse in verskillende dansstyle doen. Die beoordelaars moet vanaand twee hip-hop-dansers uit 12 kies. Lees meer op bl. 43.

MINKI

Seisoen 6 VIA (*147) 19:30 Episode 10 (leefstyl) 9 Desember

’n Stampvol episode waarin gesels word oor kos, velsorgwenke tot raad oor seks en verhoudings. Minki se gas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild