Kordate kaptein
Nov 26, 2020
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri201203_article_015_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7mqhx210w08amu33/images/fileA1YKM5PS.jpg)
![tvplusafri201203_article_015_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7mqhx210w08amu33/images/file9ZLXRHBK.jpg)
Die Vlieënde Springbokkie
Seisoen 2 Woensdae SABC2 (*192) 19:30
Sy twyfel of sy ooit in ’n ruimtetuig na ’n ander planeet sal wil vlieg, sê Mari Molefe van Heerden wat die rol van kapt. FJ Bezuidenhout in die futuristiese komediereeks Die Vlieënde Springbokkie vertolk. “Ek is reeds bang om in ’n vliegtuig te vlieg, watwou ’n ruimteskip. Ek kan nie verstaan hoe so ’n groot masjien in die lug kan bly nie,” sê sy. “En
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days