TV Plus Afrikaans

Vernuwe die spel

Survivor: Heroes vs Healers vs Hustlers

Seisoen 35 Maandae SABC3 (*193) 19:30 (begin 14 Desember)

Survivor: Winners At War

Seisoen 40 Sondae M-Net (*101) 18:00

Die aanbieder Jeff Probst is die belangrikste man in die realiteits-TV-reeks Survivor (2000-nou). Hy is beroemder as die deelnemers, en met goeie rede: Sy reaksies en interaksies met die sterre onthul meer van hulle as hul optrede in die kamp en tydens uitdagings. “Ek dink dis belangrik dat ons kykers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild