TV Plus Afrikaans

Die groot dag

Daar hang ’n donker wolk oor André (Marcus Muller) se kop. Sy hofsaak oor  (Deirdre Wolhuter) is om die draai en hy voel platgeslaan. “Terwyl hy en Mariaan vroeër vanjaar saam was, het hy onbeskryflike goed aan haar gedoen,” sê Marcus. Hy is aangekla van verkragting, mishandeling, ontvoering en aanranding. “Vir die afgelope maand of so voel dit vir André of hy in ’n emosionele maalkolk is wat hom stadig insluk en hy weet nie hoe om daaruit te kom nie. Die hofsaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related