Wie het die sneller getrek?
Nov 26, 2020
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Die Stryders se HUB, Bart Smith (Pierre Breytenbach), probeer hard om ’n verandering in sy lewe te maak en sy boosheid te laat vaar, maar dis nie so maklik om daarvan bevry te word nie – nie met ’n string vyande wat nie sal skroom om Bart van kant te maak nie. “Die groot dryfveer hoekom Bart wil verander, is vir sy eksvrou, Kristien (Marlee van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days