Die gort is gaar!
Nov 26, 2020
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri201203_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3n1fq9l5kw8amu3y/images/fileLJ31SGPR.jpg)
Wat ’n opwindende staptoer moes wees, verander in ’n groot nagmerrie wanneer Zoe (Lauren Joseph) haar been beseer en ’n groot operasie moet ondergaan.
’n Staptog in die berge wat deur Rhafiek (Irshaad Ally), die eienaar van Atlantic Adrenaline, vir Zoe en haar man, Tim (Marco Spaumer), gereël is, was moeiliker as wat hulle verwag het en Zoe het gegly en haarself beseer. Tim
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days