TV Plus Afrikaans

’n Hunkering na familie

Dr. Annelize Roux (Cindy Swanepoel) is een van die meer komplekse karakters in Binnelanders (2005-nou). Daar is vele fasette aan haar, sommige goed, maar ander weer selfsugtig en selfs soms boos. Maar as daar een ding is wat in haar guns tel, is dit haar vermoë om kykers te verras. Dié keer doen sy dit weer wanneer sy ’n opregte hunkering na familie ontwikkel en besluit (Anton Schmidt, 2014-2019), se familie en ’n verhouding met hulle te probeer bou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related