TV Plus Afrikaans

Trouklokke lui weer

Die blydskap wat dr. Hugo (Cobus Rossouw jr.) in November ervaar het toe hy en sy eksvrou, die fisioterapeut Julia (Eloise Clasen), uiteindelik versoen het, word in Desember lelik bedreig met die nuus dat Julia positief getoets is vir die borskankergeen.

“Die toets se uitslag ruk die mat onder Julia se voete uit, en wanneer Hugo haar kort daarna vra om te trou, sê sy nee,” verklap Eloise. “Sy wil hom nie by haar pyn en onsekerheid betrek nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related