’n Lewe vol leuens
Nov 26, 2020
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Debra is verskriklik verward,” sê die aktrise Kay Smith oor haar karakter. Sy voel haar hele lewe is ’n leuen sedert sy in November uitgevind het (Ivan Abrahams) is haar oupa en haar ma, (Rehane Abrahams), het dit jare lank vir haar weggesteek. “Sy het haar ma altyd vertrou en vir haar opgekom [wanneer ander gesê het hoe boos Wendy is], maar nou weet sy nie meer wie haar ma is nie en voel seergemaak,” sê Kay. Daarom raak die verwydering
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days