Van heinde en ver...
Nov 27, 2020
3 minutes
Deur Leon Botha
![wegrysleepza2012_article_014_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2t5qwg8g748anhnj/images/file68TTBSLH.jpg)
Twee-twee deur blommeland
“Hierdie is ’n plaaspaadjie so 13 km anderkant Nieuwoudtville, in die rigting van Papkuilsfontein. Dit loop nie regtig iewers heen nie, maar hier sien ’n mens mooi blomme.”
Dié foto is oënskynlik “leeg” en lyk doodeenvoudig, maar verskeie elemente werk saam om dit boeiend te maak: As jy die eerste keer daarna kyk, is dit moeilik om weg te kyk.
Dit is ’n goeie voorbeeld van passiewe komposisie, en die foto het verskeie sterk komposisie-elemente wat mekaar komplementeer. Die eerste wat ’n mens
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days