Weg! Ry & Sleep

VIR TUIS ÉN OP REIS

As jy op soek is na ’n geskenk vir iemand wat ’n buitelewe-entoesias is, oorweeg iets wat hulle by die huis én op vakansie kan gebruik. National Luna het ’n wye verskeidenheid produkte wat jou kopsere met krag sal oplos. Jy kan kies tussen 12 Volt-gelykstroom- (12Vdc) of 220 Volt-wisselstroom- (220Vac) produkte.

National Luna het meer as 33 jaar ervaring in die kampeer- en buitelewemark en dié trots Suid-Afrikaanse handelsmerk spog met meer as 200 buiteleweprodukte.

YSKASTE (12Vdc en 220Vac)

Daar is eintlik niks wat kamp- of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges