Weg! Ry & Sleep

Kamp-kamp Kaap toe (vir ’n laaste groet)

Kenny en sy vrou, Elaine, het laasjaar al besluit hulle wil vroeg vanjaar ’n draai in die Kaap gaan maak om by hulle vriende Magda en Lionel Robinson te gaan kuier. Lionel het kort tevore ’n beroerte gehad en dit het nie goed gegaan met hom nie.

Op 20 Februarie spring Kenny-hulle douvoordag weg. Hulle kampwaentjie, ’n Venter met ’n daktent bo-op, draf saam. Hulle het ’n paar oogmerke met die reis: Behalwe die Robinsons wil hulle ook ander ou vriende sien; Sutherland is op die lysie; én dalk maak hulle ’n draai in die Richtersveld. Hulle paspoorte gaan saam, want ’n mens weet nooit nie... en geen besprekings word gemaak nie. Hulle is dus nie gebind aan tyd nie. Kenny vertel.

“Ná 360 km trek ons by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related Books & Audiobooks